David Bradley (Engelse akteur)

David Bradley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David John Bradley
Geboorte 17 April 1942 (1942-04-17)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Bradley (gebore 17 April 1942) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001), Hot Fuzz (2007), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en The World's End (2013).


Developed by StudentB